Liewe Volksgenote, die Boere-Afrikaner Volksraad het die pas afgelope naweek ‘n uiters suksesvolle 2e amptelike Volksraadsitting op Orania gehad. Die inwoners van Orania het ons uiters welkom laat voel en hul fasiliteite aan ons beskikbaar gestel vir die duur van die sitting. Gedurende die sitting is informeel met die bestuursraad van Orania gesprek gevoer, en Read More →


Die maand het afgeskop met die oorhandiging van ‘n brief van die Volksraad aan die Regering van Georgië, tydens ‘n besoek aan dié land deur die Sekretaris, mnr. Henk van de Graaf. In die brief word die President van dié land onder meer ingelig oor die kapitulasie van die De Klerkregering in 1994 aan die Read More →