Selfbeskikking, ofte wel nasionale vryheid, is die uitoefening van ‘n volk se reg om homself te regeer, d.w.s om sy eie land te hê waarin hy woon; waarin hy sy eie regering kies uit lede van sy eie volk, waarin hy oor sy eie politieke en ekonomiese lotgevalle besluit, sonder om deur mense wat vreemd Read More →


Opdrag. Die Volksraad se opdrag is om dié deel van die Boere-Afrikanerdom wat sy vryheid begeer en die Volksraad as sy aangewese verteenwoordigende liggaam beskou, te verteenwoordig. Binne die bepalings van die Volkereg moet die Volksraad doen wat nodig en moontlik is om die Boere-Afrikanervolk se vryheid (selfbeskikking) te herwin. Proses.  Die proses wat gevolg Read More →


Dit is met groot hartseer en leedwese dat die Boere-Afrikanervolksraad moet afskeid neem van ‘n geliefde en waardeerde vriend, Volksraadslid en opregte volksgenoot. Etienne Le Roux het oor etlike dekades diep spore getrap in die geskiedenis van ons volk. Vir sy liefde vir sy volk, het hy etlike jare van sy lewe in die gevangenis Read More →


Ons stryd eskaleer na die internasionale gemeenskap.   Geagte volksgenote; Op 24 September 2011 het ons volk regdeur Suid-Afrika en die wêreld ‘n ope volksverkiesing gehou waartydens ‘n Volksraad verkies is. Hierdie Volksraad het dus ‘n mandaat om namens die volk te praat in die stryd om ons vryheid in ‘n eie, onafhanklike staat herstel Read More →


16 April 2012 Met u verkiesing van die Volksraad het u aan die Raad opdrag gegee om namens u ons volk se eis om uitoefening van ons selfbeskikkingsreg aan die Regering van die RSA voor te lê. Die Volksraad het op 26 Oktober 2011 die President skriftelik verwittig dat die Volksraad verkies is, en dat Read More →


Die Volksraad het kennis geneem van reaksie en kommentaar op die materiaal wat oor die Kommandokorps se opleiding gebeeldsend is, asook die bevelvoerder van die Korps se betrokkenheid by die Volksraad. Die Raad is bewus van die invloed wat dit op die uitvoering van ons mandaat kan uitoefen en hanteer dit intern met die nodige Read More →


Tydens die tweede volledige sitting van die Boere-Afrikaner Volksraad is besluit om ‘n datum met die ANC-regering vas te maak om die vryheidseis te oorhandig. Die Volksraad het met waardering kennis geneem dat die werk van sy aangewese Adviesraad feitlik voltooi is, en dat die eis om selfbeskikking dan gereed sal wees om aan die Read More →