Selfbeskikkings-eis

Die Volksraad het ‘n mandaat van die Boere-Afrikaner volk gekry om ons volk se reg op selfbeskikking te realiseer.  Onder die proses kan u sien wat die stappe van die eis gaan wees, en onder vordering sal u die Volksraad se vordering kan dophou.