20 Januarie 2015 Die Boere-Afrikanervolksraad het weer deur sy regsverteenwoordiger ‘n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Regering se regsverteenwoordigers gestuur met die eis dat die gesprek wat in Augustus 2014 plaasgevind het, dringend opgevolg moet word. Tydens die gesprek tussen die Volksraad en adjunk-president Cyril Ramaphosa, is ooreengekom dat ‘n opvolggesprek noodsaaklik is, en is voorgestel Read More →


Hon. Vice-president, Minister Masuta, When we first requested this meeting, we specifically mentioned that its purpose would be to commence with talks regarding the Boer-Afrikaner People’s rightful claim to territorial self-determination. On behalf of the Volksraad and all those citizens who regard us as their representatives in this issue, we express our sincere gratitude for Read More →


Hiermee wil die Boere-Volksraad elke volksgenoot oproep tot voorbidding! Dit is hierdie Donderdag dat die volksraad met die huidige regering wat heers in die land in ‘n eerste gesprekvoering gaan wees om ons onafhanklikheid te eis waarop ons geregtig is.  Dit sal egter nie uit onsself kan wees dat ons vryheid weer ons eie sal Read More →


24 Junie 2014 MEDIAVERKLARING: REGERING VRA UITSTEL In die Boere-Afrikanervolksraad se aansoek by die Hooggeregshof om die Regering te dwing om sy standpunt oor samesprekings in verband met selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk, te stel, het die Staatsprokureur, wat vir die Regering optree, versuim om sy beantwoordende verklaring teen die spertyd wat deur die hofreëls neergelê Read More →


6 Februarie 2014 “Die Volksraad het opdrag verleen aan Mnr. Paul Kruger in sy hoedanigheid as prokureur, om ‘n Aansoek voor te berei teen die Regering van Suid-Afrika vir beregting in die Hoë Hof. Die loodsing van hierdie spesifieke Hof-aansoek is noodsaaklik in die lig van sekere vereistes wat gestel word in die Internasionale Reg Read More →


H v.d Wateren Wat is die verskil? Is daar ‘n verskil? Die aanloop tot hierdie oorsig oor woorde, name, terme, is die onverkwiklike en afbrekende getwis in volksgeledere oor die vraag wie is Afrikaner en wie is Boer? Dat daaroor getwis word kan nie weggewens word nie. Dat daar met bitsigheid getwis word kan nie Read More →